Cm7xkathrwwwehhyqu58

DIE PIBB Propel-Leer Instrument ©

Die Propel-leerprogram streef daarna om jou te help om nuwe hoogtes te bereik. Dit is 'n sestien-sessie program wat wetenskaplike praktiese riglyne verskaf oor hoe om effektief en doeltreffend te leer. Die fokus is op die prakties en lei jou om sinvolle lewensdoelwitte te formuleer en daarop gemik om persoonlike ontwikkeling te ondersteun. Dit lei jou om verskeie leergeleenthede te skeduleer en te struktureer, van formele leer en hersiening, om tydsverspillende dele van jou dag te verander in produktiewe leergeleenthede, en help jou selfs om positief en konstruktief te droom oor hoe om te gebruik wat jy geleer het. Die program gee leiding oor hoe om massas informasie te leer, wanneer jy in 'n kort tydjie baie inligting moet leer en onthou. Die program help jou ook om jou leeraktiwiteite op 'n kreatiewe en nuwe manier te skeduleer wat jou help om jou leeraktiwiteite te spasieer.


Your Instructor


Prof. Ignatius Gous
Prof. Ignatius Gous

Frequently Asked Questions


When does the course start and finish?
The course starts now and never ends! It is a completely self-paced online course - you decide when you start and when you finish.
How long do I have access to the course?
How does lifetime access sound? After enrolling, you have unlimited access to this course for as long as you like - across any and all devices you own.
What if I am unhappy with the course?
We would never want you to be unhappy! If you are unsatisfied with your purchase, contact us in the first 30 days and we will give you a full refund.

Get started now!